|

Die vierde, vyfde en sesde geslag

|
 |
Johan David Gerhardus STEENKAMP en
Johanna Cornelia Jacomina SWIEGERS
|
|
Johan
David Gerhardus STEENKAMP,
gebore 15 Mei 1808, te Kaapstad,
gedoop 7 Aug 1808.
Trou met Johanna Cornelia Jacomina
SWIEGERS
gebore 16 April 1814.
Twaalf Kinders:
1.
Johan
David Gerhardus
b. 2 Feb 1836,
gedoop 7 Nov 1836 te Colesberg. Hy sterf 17 Dec 1877 aan die
huis van Jacob
Erasmus, sy skoonvader, te Hopetown, in die ouderdom 41 jaar en 9 maande.
Hy laat die plaas "Klipfontein" na in the Hopetown distrik.
Sy weduwee Heiltje het hertrou met Carl Johannes PRETORIUS.
Death
notice dd 1878 held at Cape Archives, Cape Town. File ref:
MOOC6/9/162 ref 4841
Hy was getroud met Heiltje Johanna
ERASMUS, b. 29 Augustus 1835 in Graaff-Reinet. Sy sterf 28 Sep
1912 te Strydenburg.
-
Martha Catharina m. Jan
Valentyn vd Merwe.
- Renier Andries Petrus b.
1837 d. 1886
- Barbara Margaretha b. 1840
m. Petrus Paulus van Heerden
- Johanna Cornelia Jacomina m.
Ian Robinson
- Anna Maria Jacoba b.1847
d.1865 m. Gert Steenkamp
- Hendrina Cecilia Elizabeth
b.1848 d.1892 m. Piet Vivier
- Abraham Jacobus Petrus
b.1854 d.1935
- Willem Barend Johannes
b.1856 d.1888
- Jan Hendrik Valentyn b.1858
- Gottlieb Petrus b.1859, sterf as baba
- Gesina Susanna Maria b.1864
|
Die Vrou se Kant
Nog
'n Deense konneksie:
Johanna Cornelia Jacomina
SWIEGERS
was die dogter van
Reijnier Adriaan SWIEGERS
en Martha Catharina SWANEPOEL.
Reijnier Adriaan en
sy broerJan Falentijn was die seuns van Godlieb SWIGER,
wie se vader, Johannes Falentijn SWIGER, van Haderslev in Denmarke gekom het.
Toe Johanna C.J. Swiegers met
Johan David G.
Steenkamp getroud is, het hulle twee van hulle seuns Renier and
Jan Valentyn genoem, na die Swiger broers.
|

|
Heiltje Johanna Steenkamp, kleindogter van
Heiltje Johanna Erasmus
Oliverf op doek, deur N. du Plooy
|
|
|
![[logo]](images/erasmus.gif) |
Johan David Gerhardus STEENKAMP en
Heiltje Johanna ERASMUS
|
|
Johan
David Gerhardus STEENKAMP, gebore 2 Feb
1836 in Colesberg distrik, trou met
Heiltje Johanna ERASMUS, 29 Augustus 1835 in Graaff-Reinet.
Sewe Kinders:
-
Maria
Catharina b.13 Julie 1856 Hopetown, m. Pieter Jacobus Fouche.
-
Johan
David Gerhardus b.26 Maart 1858, d.11 Nov 1924 Douglas
dist.
m. 9 Jan 1888 Maria
Johanna van Niekerk
-
Johanna
Cornelia Jacomina b.1 Julie 1860, trou met Willem Andries du
Plooy
-
Anna Maria,
b.23 Nov 1863, m. Louis Johannes de Jager.
-
Heiltjie
Johanna, b.10 Des 1865, m. Philippus Cornelius Badenhorst.
-
Jacob
Roedolph*** b.29 Maart 1868, d.29 Maart 1922. Gewoon te Vlakfontein in
die Strydenburg distrik. Getroud met Maria Catharina Liebenberg,
(weduwee van Hendrik Jan Harms du Raan) en dogter van Barend
Frederick Liebenberg and Anna Maria Erasmus, die jonger suster van Jacob Rudolph ERASMUS
hierbo vermeld.
 |
Jacob Rudolph ERASMUS was die oupa van
6. Jacob Roedolph Steenkamp***, en hy was ook die oom
van Jacob Roedolph se vrou, Maria
Catharina Liebenberg. Dit maak Jacob Roedolph en sy vrou
kleinneef en -niggie.
|
-
Martha
Catharina, b.14 Jun 1871.
|
 |
DOUGLAS DISTRIK
foto: Rudolph
Steenkamp, 1993
(Sien die 8ste geslag)
|
Heiltje
Johanna ERASMUS was
'n dogter van
Jacob Rudolph ERASMUS
en
Hyltje Maria Catharina LIEBENBERG.
Die Erasmus Stamvader in Suid- Afrika is Pieter ERASMUS
wat na die Kaap gekom het in 1693. Hy het geboer op die plaas "Groenkloof" in
die
Wagenmakersvallei (Wellington) in die sub-distrik of Drakenstein. Hy
sterf in 1731.
Hy het getrou met Maria
Elizabeth JOOSTE in 1697; hulle had ses kinders: die tweede seun was
Lourens
and Jacob Rudolph ERASMUS
gebore in 1800, was sy agterkleinseun.
 | Hyltje
Maria Catharina LIEBENBERG c.1816 was 'n
dogter van Barend
Jacobus LIEBENBERG b.1791. Hy was die agterkleinseun van Christian
LIEBENBERG, van Liebenwerda in Duitsland, wat in 1715 na die Kaap
gekom het in diens van die Kompanjie. Hy was getroud met Catharina LUBBE. |
 |
Geskilder naby
Douglas
deur Nellie du Plooy
(sien die 7de geslag)
|
|
|

|
Johan David Gerhardus STEENKAMP en
Maria Johanna VAN NIEKERK
|
Johan
David Gerhardus (Gert) b.26 Maart 1858,
trou 9 Jan 1888 Maria
Johanna (Malie) VAN NIEKERK, geb. 28.8.1863 te Hopetown, dogter
van Barend Jacobus van Niekerk en Maria Johanna du Plooy. (Kliek hier vir
meer oor Malie en haar afkoms)
Vyf Kinders: (Kliek
hier vir foto)
1. Johan David Gerhardus
(Dix)
b. 28 Dec 1888 Hopetown,
d.25 Feb 1947 Pretoria. m. 23 Jan
1917 in NG Kerk, Kimberley,
Jacoba Johanna Maria (Hannah) LOCHNER
gebore c.1888
-
Johan
David Gerhardus (Tats) b.23 Sep 1917 Douglas, d.1 Sep 1968
Pretoria; m.2 Nov 1940 in NG Kerk Pretoria, Magdalena
Josephina Petronella (Lenie) Le Grange b.23 July 1920.
-
Jan
Tobias Lochner, b.15 Aug 1918, Douglas
-
Helena
Johanna Francina, b.1 Jan 1924 Douglas; m.1 Sep 1945 NG
Kerk Pretoria Jacobus Nicolaas WHITEMAN
-
Barend
Jacobus, b.8 Mar 1927; m.Margaretha Elizabeth HERHOLDT

2.
Maria
Johanna (Milla) b.27 Oct 1890 Hopetown;
m.20 Dec 1915 NG Kerk,
Kimberley, Pieter Johannes ROOS
geb. c.1886
(Vier kinders)

3. Heiltje
Johanna (Hailie) b.20 Maart 1895 Hopetown;
m.28
Des 1922 Dr Hugh Graham
ANDERSON (Kliek hier vir interessante foto)
-
William
Wallace (Billy) b.1923, d.20 Apr 1929 in Impendhle, Natal,
van tetanus, vyf jaar oud
-
Johan
Graham b.17 Okt 1926 Impendhle, Natal, d.10 Mar 1970
Pretoria; m. 14 Jan 1956 Maria Johanna Petronella
(Marietjie) Bezuidenhout b.6 Apr 19xx
-
William
Wallace b.15 Sept 19xx Pretoria; m. 1957 Magdalena
Johanna (Maxie) van Eeden b. 17 Jan 19xx

4.
Barend
Jacobus
b.22 Jun 1899 Hopetown, d.8 Okt 1955 Cradock;
m.31
Maart
1930 te Senekal, Hermina Alowina PIENAAR.
-
Anna
Christina (Annette)
-
Johan
David Gerhardus
m.Magdalena Christina
VAN WYK
-
Elsabe
-
Johan
David Gerhardus

5.
Jacob
Rudolph (Japie) b. 21 November 1908 Douglas,
d.Feb 1988 Kimberley; m. 2
Mei 1934 at Pietermaritzburg,
Cornelia Carolina (Nellie) DU PLOOY
b. 12 Mei 1902 Hopetown
Kliek op
Japie om
na die Jacob Rudolph
bladsy te gaan vir die
volgende drie geslagte
|
|
 |


|
ONDER LINKS is 'n portret
van Heiltje Johanna Steenkamp, geskilder deur Nellie du Plooy ongeveer
1930; regs is 'n portret van Dorothea Steenkamp, vierhonderd jaar ouer,
wat hang in die Frans Hals Museum in Haarlem. Ek weet nie of Dorothea 'n
voorsaat van ons is nie, maar sy lyk darem baie na my Tant Hailie!
Terug na bo |
|

Terug na bo |
|
|